Testimonials

Maruis & Shannon

Ons het eerlikwaar nie woorde nie 🥹🥹🥹🥹 om te sit en die videos en fotos te kyk het gevoel asof dit weer ons trou dag was.
Jy het elke oomblik so perfek afgeneem. Dit fotos is verby stunning en ons se nou weers...ons is so dankbaar vir die deel wat julle in ons dag gespeel het. Dit was vet pret saam julle.

Dankie vir die everlasting memories 😍😍😍😍

Pierre & Annelie


Het Lilly Leigh gebruik vir ons engagement en maternity shoots. Sy laat 'n mens so gemaklik voel voor die kamera. Definitief een van die beste photographers in Pretoria.

Pierre & Annelie


Het Lilly Leigh gebruik vir ons engagement en maternity shoots. Sy laat 'n mens so gemaklik voel voor die kamera. Definitief een van die beste photographers in Pretoria.

Marno & Marica

How does one say thank you for capturing one of our precious moments in our life?
We would highly recommend Lilly. It's not just her occupation, it is her passion and you see it through her work.